Vrede van Vereeniging
Die Vrede van Vereeniging (ook bekend as die Verdrag van Vereeniging) was ‘n vredesverdrag wat op 31 Mei 1902 geteken was tussen die Boere en die Britte wat die Anglo-Boereoorlog beëindig het.
Vind hieronder die oorspronklike dokument wat op SAHO opgelaai is.
South African History Online. (2011, November 10). Peace Treaty of Vereeniging – original document. South African History Online. https://sahistory.org.za/archive/peace-treaty-vereeniging-original-document
‘n Belangrike punt uit hierdie verdrag is onder artikel 7 waar dit genoem word: “Military administration in the Transvaal and Orange River Colony will at the earliest possible date be succeeded by Civil Government and, as soon as circumstances permit, Representative Institutions, leading to self-Government, will be introduced.”
Volgens die verdrag was onafhanklikheid aan ons belowe en dit was nooit nagekom nie, dit is kontrakbreuk en daarom het ons die verdrag as nul en nietig verklaar. “Nul en Void”. Dit is ook waarom ons as die Oranje-Vrijstaat Boervolk ons status herstel het na 30 Mei 1902 voor die verdrag in werking gekom het.
