Baie geluk Volksgenoot met jou keuse om deel te vorm van die Oranje- Vrijstaat Boervolk. Wat jou nou te doen staan is die volgende:
- Laai die onder aangehegte volksregister af.
- Vul dit so volledig moontlik in met ‘n rooi pen.
- Neem ‘n ID foto van jouself voor ‘n effekleur agtergrond.
- Stuur dit als terug na navrae@oranjevrijstaat.com
- Indien jou aansoek suksesvol is sal jou naam op die kieserslys geplaas word en sal ons met jou in verbinding tree in verband met die uitreiking van jou identiteitskaart.
- Daarna sal jou Oranje-Vrijstaat identiteitskaart aan jou uitgereik word waarna jy dan amptelik deel sal vorm van die Boervolk.

